8 Harbour Road, Kleinmond
Dekor, geskenke en nog baie meer.
'n Klein winkeltjie vol mooi dinge.
By Mariaan's
-
Vir jou huis
Dekorstukke om 'n hoekie mooi te maak.
-
Iets om te gee
Soek hier 'n geskenk vir iemand wat jy liefhet.
Oor ons
Klein besigheid, groot hart
Dankie vir elkeen wat ons bly ondersteun. Ons wag vir jou met al die mooi wat die winkel het.
Wanneer is ons oop?
Ons ure
| Maandag – Vrydag | 09:00 – 17:00 |
|---|---|
| Saterdag | 09:00 – 15:00 |
| Sondag | 10:00 – 14:00 |
Kontak
Praat met ons
Soek jy iets spesifieks? Vra gerus of ons dit op die rakke het.
Bel 076 913 8930- Bel 076 913 8930
- Facebook Volg ons op Facebook